Contact us

Experience the Valley

To celebrate our 77th Birthday we have combined some of our favourite moments in history. Journey with us as we take a walk down memory lane.

 

1920’s AMPTELIKE STIGTING

van ‘Die van Riebeek Wynboere Koöperatiewe Mspy. Beperk’

Die Swing-era is in volle swang, Frank Sinatra is op elke draaitafel en teen die onstuimige agtergrond van die Tweede Wêreldoorlog snoer sowat nege van die Swartland se mees hardekwas wingerdboere saam om op 12 Augustus 1941 Die van Riebeek Wynboere Koöperatiewe Maatskappy. Beperk te stig met Jakob Stephanus Naudé Bruwer, en later PJ Venter, aan die stuur. Die eerste Algemene Jaarvergadering vind plaas op 9 Desember 1942 en in Oktober 1943 word die stoor uitgebrei tot ongeveer 2500 leêrs wyn.

 

1950’s UITBREIDING VAN STAALTENKE

– ‘n totale lening van £5 000.00 aangegaan.

Koningin Elizabeth II word gekroon as monarg van Engeland, Elvis maak elke warmbloedige meisie se knieë lam, die Baby Boom begin en in die Swartland gaan Riebeek Wynboere Koöperatief met Andries Adriaan Smit aan die stuur ‘n lening van £5000 aan om twee enorme staaltenke van 600 leêr elk aan te koop, om produksie te bevorder. Op hierdie stadium verg die aflaai van die druiwe nog ‘n stewige skoot elmboog-ghries – elke vrag word tydsaam met vurke afgelaai.

 

1960’s DIE EERSTE KOELGISTING

in ‘n kooperatiewe kelder in Suid-Afrika.

Rompsome raak skraps, die Beatles maak geraas, ‘n man loop op die maan en in Riebeek Kasteel lei Bennie Truter se innoveringsgees daartoe dat Riebeek Wynboere die eerste koöperatiewe wynkelder in Suid-Afrika word om koelgisting toe te pas met behulp van ‘n splinternuwe snelgister. Die kelder brei uit teen die tempo van wit lig – In Oktober 1960 word ‘n allemintige 10 gistenke, 6 stoortenke, 4 wynpompe en ‘n vervoerwurm aangeskaf. Daar word ook gewoeker dat die biesies bewe – ‘n bykomende gebou en afdak, nuwe weegskaal, bestuurderswoning en werkerskwartiere word opgerig en ‘n menger word aangeskaf vir ‘n kis brandewyn en ‘n zebravel.

 

1970’s FEES VAN DIE VAATJIE

Neil du Toit het die rol van die wynvaatjie gewen.

Bakkebaarde, knoopdoop-klokbroeke en platform-skoene is aan die orde van die dag; David Bowie, Cher, Patti Smith en Blondie verstom gehore reg rondom die wêreld en in Suid-Afrika vier Riebeek Wynboere die Fees van die Vaatjie (1975) en raap die kelder ‘n groot aantal medaljes en toekennings op by die 1976 Stellenbosch Jongwynskou.

Erf 645 word in Januarie 1972 teen R5500 aangeskaf en die kelder open depots in beide Bainsvlei en Bloemfontein as afsetpunte vir binnelandse bemarking en verspreiding.

 

1980’s RIEBEEK KELDER BLINK UIT BY DIE STELLENBOSCH JONGWYNSKOU:

18 Toekennings uit 23 inskrywings.

Bakkebaarde, knoopdoop-klokbroeke en platform-skoene is aan die orde van die dag; David Bowie, Cher, Patti Smith en Blondie verstom gehore reg rondom die wêreld en in Suid-Afrika vier Riebeek Wynboere die Fees van die Vaatjie (1975) en raap die kelder ‘n groot aantal medaljes en toekennings op by die 1976 Stellenbosch Jongwynskou.

Erf 645 word in Januarie 1972 teen R5500 aangeskaf en die kelder open depots in beide Bainsvlei en Bloemfontein as afsetpunte vir binnelandse bemarking en verspreiding.

 

1990’s INNOVERENDE NUWE TEGNOLOGIE

om eie grootmaatwyn-bemarking te bevorder

Rollerblades en Dr Martens is vasgeryg aan elke modieuse voet; en in Suid-Afrika lei die afskaffing van Apartheid in 1994 daartoe dat Riebeek Wynkelder se wyne saam met KWV Internasionaal oor die waters na Europa reis. Die kelder begin ook hul eie grootmaatwyn bemark en ontvang weereens ‘n hele rits pryse by die Stellenbosch Jongwynskou. Met Gerrit de Villiers aan stuur van sake word die nuwe 1 liter Cape Table-verpakking bekend gestel. Nog uitbreiding is op die horison – Eric Saayman word aangestel as wynmaker; die stasiegronde word aangekoop teen R22 810; ‘n skaalkamer, raadsaal en vatekelder word opgerig en ‘n reeks innoverende Italiaanse sak-presse word geïnstalleer om grootmaatwyn-bereiding te bevorder.

 

2000’s RIEBEEK VALLEY WINE PARTNERS

gestig as bemagtingsplaas

Beyoncé word benoem as die voorste vroulike kunstenaar van die dekade en Robbie Williams maak skoonskip op musiek-ranglyste. In die Swartland stig Riebeek Kelder, met Zakkie Bester aan die stuur, die Riebeek Valley Wine Partners bemagtigingsplaas; Alecia Boshoff word aangestel as eerste vrouewynmaker en daar val ook sommer ‘n draggie sneeu op Kasteelberg.

Hierdie dekade sien ook die omskepping van die kampong tot ‘n botteleringstoor; die stigting van Riebeek Retail Brands (Pty) Ltd en toevoeging van Montino tot die wynportefeulje; die omskepping van die koelstoor na stabilisasie-stoor; sowel as die konstruksie van ‘n nuwe 22m weegbrug, 900-stoor en aflaaigeriewe. Benewens dit alles maak die wynwinkel ook sy deure oop in die hartjie van die middedorp.

 

2010’s RIEBEEK KELDER WEN DIE GESOGTE GEN. SMUTS TROFEE

by die Nasionale Jongwynskou

Hipster-kultuur vat pos, al wat ‘n man is groei ‘n baard en kunstenaars soos Pharrel Williams, Bruno Mars, Kings of Leon en Adele is op elke MP3-speler.
Op plaaslike front verower Riebeek Kelder die gesogte Generaal Smuts Trofee by die Nasionale Jongwynskou vir hul gehoute Viognier, sowel as die toekenning vir die Kampioen Pinotage. Short Street en Kasteelberg word toegevoeg tot die wynportefeulje; nuwe roowyngistenke word geïnstalleer; ‘n yslike stoor word opgerig en die Kelder word ‘n privaat maatskappy.

Sign Up For Our Newsletter

Facebook

15 hours ago

Riebeek Cellars

Did you know that that Riebeek Cellars also sells Extra Virgin Olive Oil? Grab a tin next time you’re in the valley - it also makes for the perfect gift! 😉

#EVOO
... See MoreSee Less

Did you know that that Riebeek Cellars also sells Extra Virgin Olive Oil? Grab a tin next time you’re in the valley - it also makes for the perfect gift! 😉 

#EVOO

 

Comment on Facebook

Love it 💕👏

5 days ago

Riebeek Cellars

They come in all shapes and sizes, but does it really matter?
Only the true connoisseurs will know the answer 😉 Comment below A or B!

#TriviaTuesday
... See MoreSee Less

They come in all shapes and sizes, but does it really matter? 
Only the true connoisseurs will know the answer 😉 Comment below A or B! 

#TriviaTuesday

1 week ago

Riebeek Cellars

It’s INTERNATIONAL PINOTAGE DAY!
Add a 🍷 if you are going to have a glass of Pinotage today!
Buy a case here: bit.ly/2wibhkU
#PinotageDay
... See MoreSee Less

It’s INTERNATIONAL PINOTAGE DAY! 
Add a 🍷 if you are going to have a glass of Pinotage today!  
Buy a case here:  https://bit.ly/2wibhkU   
#PinotageDay

2 weeks ago

Riebeek Cellars

Today’s #TriviaTuesday will test how much you really love your wine! Comment below with A or B!
Buy some bottles here: bit.ly/2wibhkU
#PinotageMonth
... See MoreSee Less

Today’s #TriviaTuesday will test how much you really love your wine! Comment below with A or B! 
Buy some bottles here: https://bit.ly/2wibhkU 
#PinotageMonth

 

Comment on Facebook

A. Removes sediment in older wines and gives young red wines time to breathe before drinking, which will enhance your flavour & aroma experience.. and a little B (looks fancy too) 😉

A, your Well aged wine has time to collect Air,breating time in a decanter ,helps wine to Release ITS füll Aromas

A

A

B #PinotageMonth

A

A

B

B

A

A

A

A

A

A

A Marius Knoetze

A Carol-Ann Jewell

+ View more comments

2 weeks ago

Riebeek Cellars

#Cheers to winning silver at this year's Veritas Awards for our Riebeek Chenin Blanc 2018, Kasteelberg Chenin 2017 Blanc and Kasteelberg Shiraz 2016! #RiebeekRocks 🍷😉 ... See MoreSee Less

#Cheers to winning silver at this years Veritas Awards for our Riebeek Chenin Blanc 2018, Kasteelberg Chenin 2017 Blanc and Kasteelberg Shiraz 2016! #RiebeekRocks 🍷😉

 

Comment on Facebook

Wow congrats that's so awesome and deserving 😅

2 weeks ago

Riebeek Cellars

With our Pinotage and Deli-Co Farmstyle Butchery boerewors, you can enjoy the very best the Swartland has to offer! 🍷
Join us at our wine shop from the 12-14 October for a truly South African pairing. #PinotageMonth
... See MoreSee Less

With our Pinotage and Deli-Co Farmstyle Butchery boerewors, you can enjoy the very best the Swartland has to offer! 🍷
Join us at our wine shop from the 12-14 October for a truly South African pairing. #PinotageMonth
Load more
Your browser is out-of-date!

Update your browser to view this website correctly.Update my browser now

×