This special offer has expired on 1 November 2012.
South Africa, Western Cape, Riebeek-Kasteel, 22nd August 2011: The prestigious General Smuts Trophy for the 2011 South African Champion Wine was awarded to Riebeek Cellars for their superb Viognier, at a ceremony held at Muisbosskerm on the West Coast on Friday.
Riebeek Kelder is nou betrokke by bemagtigingsprojekte in die vallei vir sy werkers. Hierdie behoefte is vergestalt in ’n projek waartydens ’n kaal stuk grond 8 km buite Malmesbury aangekoop is. Die Oakleaf-gronde is uiters geskik vir die produksie van wyndruiwe van ’n hoë gehalte.
Op 2 September 2004 is die eerste sooi gespit en tans is daar 55 hektaar wyndruiwe op al die beskikbare grond geplant.