Latest News:
Facebook Twitter

News

Alecia Speciality Lasagne

01. Sep. 2011

Alecia Boshoff is Riebeek’s redwine maker. She is adamant on out performing the guys in the winery when it comes to hard work, but she is also chic and smart and recently married, she has discovered how to charm the in-laws with her speciality lasagne partnered with one of her favourite bottles of Riebeek wine. 

Riebeek Kelder belê deur verskeie projekte in die toekoms van werkers

01. Sep. 2011

Riebeek Kelder is nou betrokke by bemagtigingsprojekte in die vallei vir sy werkers. Hierdie behoefte is vergestalt in ’n projek waartydens ’n kaal stuk grond 8 km buite Malmesbury aangekoop is. Die Oakleaf-gronde is uiters geskik vir die produksie van wyndruiwe van ’n hoë gehalte.
Op 2 September 2004 is die eerste sooi gespit en tans is daar 55 hektaar wyndruiwe op al die beskikbare grond geplant. 

Kampioenspan van Riebeek Kelder klink 'n glasie op Jongwynskou - sukses

01. Sep. 2011

Riebeek Kelder se hout verouderde viognier is vanjaar as Suid- Afrika se nuwe kampioen jongwyn uit die 2011-oesjaar aangewys. Die wynmaakspan van mnr. Zakkie Bester het deur hierdie prestasie die kollig laat val op dié ietwat onbekende kultivar, maar ook met die ontvangs van die Generaal Smuts-trofee by die onlangse Suid-Afrikaanse Nasionale Jongwynskou op Lambertsbaai bewys dat harde spanwerk selfs kleiner kultivars bo die meer tradisionele wyne kan laat uitstyg.